1887

n Servamus Community-based Safety and Security Magazine - "No one can confidently say that he will still be living tomorrow." - euripides. : redaksioneel

Volume 109, Issue 3
  • ISSN : 1015-2385

Abstract

Ek wonder partykeer watter reg mense hulself toe-eien om iemand anders se lewe te neem? Ek kan net een afleiding maak en dis dat moordenaars geen emosies het nie, want 'n regdenkende mens kan tog seker nie bevrediging kry om iemand koelbloedig te vermoor nie? Ek sluit reeks moordenaars hierby uit, want dis 'n ander gesprek. Dis soos die bende op die Kaapse Vlakte in hierdie maand se misdaadreeks wat eenvoudig die een na die ander slagoffer vermoor het - op 'n tereg stellingsmetode - tegnies-gesproke was hulle seker ook reeksmoordenaars. Hul vroulike slagoffers se lot was om eers verneder en verkrag te word alvorens hulle geskiet en soos waardelose items weggegooi is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/servamus/109/3/EJC185555
2016-03-01
2019-09-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error