1887

n SA Irrigation = SA Besproeiing - 'n Huldeblyk aan Marius Croeser : SABI news

Volume 26, Issue 6
  • ISSN :

Abstract

Extracted from text ... Marius Croeser was 'n persoon wat moeilike situasies op 'n menswaardige manier opgelos het, is hoe Aubrey sy pa onthou. Hy vertel ook dat Marius op 7 Januarie 1936 in Bethlehem gebore is en op 3 September 2004 oorlede is. Marius het sy landboudiploma by die Glen Landboukollege in 1956 verwerf en het kort daarna in Oos-Londen met wol en karakoelpelse begin werk, voordat hy na Outjo in die destydse Suidwes-Afrika verplaas is. Hier is hy met Patrys Robberts getroud. In 1958 het Marius na Piketberg verhuis en by AECI in die kunsmis-bedryf gewerk. Daarna was hy ook in Bethlehem ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/sh_sairr/26/6/EJC105311
2004-10-01
2019-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error