1887

n SA Irrigation = SA Besproeiing - Die filtreer en terugspoel-doeltreffendheid van verskillende : tegnies

Volume 28, Issue 4
  • ISSN :

Abstract

Extracted from text ... 12 - SA BESPROEIING - Junie / Julie 2006 Die rubriek behandel vrae oor die keuse en bedryf van besproeiingstelsels en toebehore. Die artikel is die dertiende in die reeks en handel oor die filtreer en terugspoeldoeltreffendheid van verskillende filters soos bepaal in die ILI-Hydrolab. Filtrering van besproeiingswater is van kardinale belang om die effektiewe werking van mikro-besproeiingstelsels te verseker. Filters help om die fisiese gehalte van die besproeiingswater te verbeter deur die verwydering van veral gesuspendeerde vastestowwe soos slik, klei en organiese materiaal. Die graad van en tipe van filtrering word bepaal deur die betrokke tipe besproeiingstelsel, emitter sowel ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/sh_sairr/28/4/EJC105560
2006-06-01
2019-12-14

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error