1887

n In die Skriflig - Women, monotheism and the gender of God : research article

Volume 36, Issue 3
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract


God is experienced in heightened awareness that can only be represented in images and symbols. According to the Old Testament there was one male God, Yahweh, imaged as a father, king, judge, shepherd and more. Since God-images are cultural creations related to the time and place in which they were conceived, the male character of God is a natural reflection of the patriarchal culture of the ancient Near East. Twenty-first century women have difficulty relating to the male God-image and patriarchal church language, both of which justify the subordinate position of women in church and society. Investigation into Old Testament religion reveals that the way Israelite women dealt with the single male God opens the way for contemporary women to do likewise and create images of God with which they can identify.


Die verhewe ervaring van God kan slegs in beelde en simbole uitgedruk word. Volgens die Ou Testament is daar een manlike God, Jahwe, uitgebeeld as vader, koning, regter, herder en so meer. Omdat Godsbeelde kultuurskeppings is wat gebonde is aan die tyd en plek waar hulle ontstaan het, is die manlike aard van God 'n natuurlike refleksie van die patriargale kultuur van die ou Nabye Ooste. Vroue van die een-en-twintigste eeu vind dit moeilik om aanklank te vind by 'n manlike Godsbeeld en die patriargale kerktaal wat die ondergeskikte posisie van die vrou in die kerk en samelewing regverdig. 'n Ondersoek na die godsdiens van die Ou Testament het aan die lig gebring dat die wyse waarop die Israelitiese vroue met die enkele manlike God omgegaan het, vir hedendaagse vroue die weg baan om hulle na te volg en beelde van God te skep waarmee hulle kan identifiseer.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/36/3/EJC107938
2002-09-01
2019-09-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error