1887

n In die Skriflig - Oorvloedige liefde en konflikhantering : basisteoretiese perspektiewe uit Filippense : research article

Volume 36, Issue 3
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract


The management of conflict in the process of building the Lord's church remains an issue in need of basis-theoretical guidelines based upon Scripture. The rhetorical analyses of Philippians during the past decade have brought about a better understanding of the structure and theme of the letter, but have failed to point out the performative effect of the paradigm "behind" the compilation of the letter. This paradigm (here referred to as "the abundant love of Christ") is not only mentioned in the letter itself, but the method of discourse analysis used in this article also reveals the impact of this love illustrated by the way that Pauls deals with various kinds of conflict. A more detailed analysis of the introduction of the letter (1:3-11, esp. v. 9-11) clearly underscores the existence and importance of Christ's love in Paul's writings and for the Philippians. Although the members of the Philippian congregation were partners in the furthering of the gospel, they missed Paul's mindset of love to a great extent. Through excellent rhetorical techniques this letter inspires the reader of today to use Paul's mindset in contemporary conflict management. The existence of such a mindset can be evaluated by means of empirical questions for the purposes of practical theology.


Konflikbestuur in die opbou van die kerk van die Here noodsaak basisteoretiese riglyne wat op die Skrif gegrond is. Die retoriese analises van Filippense wat gedurende die afgelope dekade onderneem is, het 'n beter begrip vir die struktuur en tema van die brief gelewer, maar kon nie daarin slaag om die verwysingsraamwerk of paradigma wat onderliggend aan die brief is, te ontgin nie. Die paradigma waarna in hierdie artikel verwys word as die "oorvloedige liefde van Christus", word nie net eksplisiet in die brief genoem nie, maar die analise wat in hierdie artikel gebruik word, openbaar die impak van die liefde soos dit aangedui word in die wyse waarop Paulus die verskillende soorte konflik in die gemeente hanteer. 'n Meer gedetailleerde analise van die inleiding van die brief (1:3-11) wys op oortuigende wyse die bestaan en belang van Christus se liefde vir die Filippense aan. Hoewel die lede van die gemeente in Filippi deelgenote in die uitdra van die evangelie was, het hulle nie Paulus se fokus op liefde ten volle begryp nie. Deur uitmuntende retoriese tegnieke inspireer hierdie brief die hedendaagse leser om Paulus se fokus in die eietydse bestuur van konflik te gebruik. Die bestaan van hierdie fokus kan geëvalueer word deur middel van empiriese vrae vir die doel van die beoefening van praktiese teologie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/36/3/EJC107939
2002-09-01
2019-12-15

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error