1887

n In die Skriflig - Okkultiese binding en bevryding. 'n Nuwe-Testamentiese perspektief : research article

Volume 36, Issue 3
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract


In view of the recent upsurge in attention given to practices of "spiritual warfare" like "demonic binding / unbinding", "exorcism" and "mapping", a study is made of various New Testament references to the devil and evil spirits, their influence and how these influences were dealt with. Conclusions are drawn concerning the legitimacy, character and possible practice of a present-day (Reformed) ministry dealing with demonic influences on the life of Christians.


Die toenemende aandag wat tans bestee word aan praktyke van geestelike oorlogvoering soos demoniese bindinge en bevryding, eksorsisme en "mapping" vorm die konteks van hierdie artikel oor die verskillende Nuwe Testament-verwysings na die duiwel en bose geeste, hulle invloed en hoe hierdie invloed gehanteer is. Afleidings word gemaak oor die geldigheid, aard en moontlike praktyke van 'n hedendaagse (gereformeerde) bediening wat die demoniese invloede op die lewens van Christene hanteer.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/36/3/EJC107940
2002-09-01
2019-09-17

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error