1887

n In die Skriflig - Die prediker as toeruster van die gemeente : basisteoretiese perspektiewe vanuit Hebreërs : research article

Volume 36, Issue 3
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract


In this article an attempt is made to indicate that preachers should be conscious of their task of equipping the congregation. Expressions in which the preacher, his conduct, his relation to other people and his spirituality are stated explicitly are investigated. The authors deal with basis-theoretical material taken from Hebrews. In the Hebrews sermon the preacher is indicated as therapist, leader, minister and shepherd. The preacher is also perceived of as servant and mouthpiece in the liturgy of the congregation. This exposition is followed by perspectives for the praxis of equipment in ministering the Word to the congregation.


In hierdie artikel probeer die outeurs aantoon dat predikers erns behoort te maak met hulle taak om die gemeente toe te rus. Die klem word geplaas op sekere uitdrukkings in die Hebreërspreek wat direk te make het met wie die prediker is, sy optrede, sy verhouding teenoor ander mense asook sy spiritualiteit. Die outeurs fokus op basisteoretiese gegewens wat vanuit Hebreërs ontgin word. In die Hebreërspreek word die prediker beskryf as 'n terapeut, 'n leier, 'n bedienaar van die Woord en 'n herder. Die prediker word verder ook beskryf as 'n dienskneg en mondstuk in die liturgie. Ten slotte word perspektiewe met die oog op die praktyk van die toerusting van die gemeente deur middel van die prediking gebied.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/36/3/EJC107941
2002-09-01
2019-09-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error