1887

n In die Skriflig - Dagboek en brieven van Mewes Jans Bakker (1764-1824). Een Frieze zendeling aan de Zuidpunt van Afrika, A.J. Huussen Jr. & S.B.J. Veltkamp-Visser : book review

Volume 36, Issue 4
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract

Die samestellers en skrywers van dié werk is onderskeidelik professor en alumnus van die Ryksuniversiteit te Groningen en verbonde aan die Stichting ter bevordering van de Studie van taal, letterkunde en geskiedenis van Zuid -Afrika. In die "Voorwoord" en aantekeninge, verwysings en versorging van die teks openbaar hulle goeie insig in die sendingsituasie gedurende die eerste kwart van die 19de eeu aan die Kaap. Mev. Veltkamp-Visser het gepromoveer met 'n proefskrif oor ds. Meent Borcherds van Stellenbosch, 'n tydgenoot van Mewes Bakker aldaar.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/36/4/EJC107947
2002-12-01
2019-09-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error