1887

n In die Skriflig - Die aktiwiteit van die belydende GKSA-vrouelidmaat tydens die erediens : focus

Volume 36, Issue 4
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract


This article is a report of research done on how a female communicant in the GKSA can be active in Christ while certain traditions tie her tongue, hands and feet. By attempting to outline the internal and external activity of female communicants during worship, this article attempts to determine empirically the extent to which current church practice is Scriptural within the Reformed tradition. Definite and specific tendencies regarding the nature of female ministerial empowerment in the churches have been noticed. Suggestions concerning expanding the involvement by women during worship services have also been indicated. A possible response to the questions raised in this regard depends on the attitude and willingness of the GKSA to correct inhibiting and unbiblical traditions and to reform according to the essence of the Bible. Real reformation is the only way to ensure that a Reformed scriptural approach towards female Christians will be practised in future - an approach that will enable female members to participate fully in worship services.


Hierdie artikel is 'n verslag van navorsing wat gedoen is oor hoe 'n belydende vrouelidmaat in die GKSA tydens die erediens in Christus aktief kan wees, terwyl bepaalde tradisies haar tong, hande en voete bind. Daar is gepoog om die huidige mate van Skriftuurlikheid volgens gereformeerde tradisies empiries vas te stel deur die vrou se innerlike en uiterlike aktiwiteit tydens die erediens na te gaan. Duidelike en spesifieke tendense in die kerke is opgemerk aangaande die toerusting wat vroue deur die bediening in die betrokke kerk ontvang. Voorstelle word ook gemaak hoe om die betrokkenheid van die vrou tydens die erediens uit te bou. 'n Moontlike antwoord op vrae wat in dié verband gestel is, hang af van die GKSA se gesindheid om onskriftuurlike tradisies reg te stel en die bereidheid om terug te beweeg na die wesenlike van die Bybel. Daadwerklike reformasie is die enigste pad om te verseker dat Gereformeerdes in die toekoms 'n Skriftuurlike benadering teenoor die Christenvrou sal handhaaf - 'n benadering wat vroulike lidmate in staat sal stel om onbelemmerd aan die erediens te kan deelneem.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/36/4/EJC107949
2002-12-01
2019-10-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error