1887

n In die Skriflig - Women in church and society. Report of research done by a research team at the PU vir CHO : research article

Volume 36, Issue 4
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract


The research project "Women in Church and Society" was conducted under the auspices of one of the focus areas for research and postgraduate education at the Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys: "Reformed Theology and the Development of the South African Society". This focus area is based in the Faculty of Theology (PU vir CHO) and is directed by Herrie van Rooy. Project 2 of this focus area is "The socio-historic context of the Bible and its implications for the development of South African Society" and is under the leadership of Fika J. van Rensburg. The first sub-project of Project 2 to be completed is "Women in Church and Society". It commenced in 2000 and had its fourth and final workshop in September 2002. It was managed by a five-person executive committee and had the following categories of collaborators: 16 PU vir CHO researchers, 10 researchers from other South African universities, 6 international researchers, 19 masters' and doctoral students, and 21 researchers with special expertise in relevant areas. In total 48 papers were read and discussed at the four workshops; and most of them have either been published or are in the process of being published as articles in accredited journals. This article is a report on the activities and outcome of the research project.


Die navorsingsprojek "Die vrou in kerk en samelewing" het deel uitgemaak van die navorsingsprojekte van een van die navorsingsfokusareas en nagraadse programme van die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys: "Gereformeerde teologie en die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse samelewing". Hierdie fokusarea gaan uit van die Fakulteit Teologie van die PU vir CHO, onder die direkteurskap van Herrie van Rooy. Projek 2 van hierdie fokusarea is "Die sosiohistoriese konteks van die Bybel en die implikasie daarvan vir die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse samelewing". Die leier van die projek is Fika J. van Rensburg. Die eerste subprojek van Projek 2 (wat hiermee voltooi is), is: "Die vrou in kerk en samelewing". Die projek het in 2000 van wal gesteek, en die vierde en laaste werksbyeenkoms van die navorsers was in September 2002. Die projek is bestuur deur 'n uitvoerende komitee van vyf persone, en het die volgende kategorieë medewerkers gehad: 16 navorsers van die PU vir CHO, 10 navorsers uit ander Suid-Afrikaanse universiteite, 6 internasionale navorsers, 19 meesters- en doktorsgraadstudente, en 21 navorsers met besondere kundigheid op aanverwante terreine. In totaal is 48 referate gelewer en bespreek tydens die vier werksbyeenkomste. Die meeste van hierdie referate is óf reeds in geakkrediteerde tydskrifte gepubliseer, óf in voorbereiding om vir keuring ingedien te word. Hiermee word verslag gedoen van die werksaamhede en afloop van die navorsingsprojek.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/36/4/EJC107950
2002-12-01
2019-12-15

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error