1887

n In die Skriflig - Die "vroue-kwessie" in die GKSA : research article

Volume 36, Issue 4
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract


This article provides a summary of the views of church members in the GKSA (Reformed Churches in South Africa) on women. According to traditional views a woman's primary role and task are limited to the home where she has to be a wife to her husband and a mother to her children. The perception is that she does not have a role within society or politics. Furthermore her role in the church has been limited to activities regarded as in harmony with the view of women as housewives. Women have objected to this delimiting view of their role and task in society and church, especially because it is not in harmony with the restitution that Christ has effected for women. In the GKSA, especially the fact that women are not allowed to serve as deacon, elder or minister, is experienced as contradictory to women's restitution. The article provides a synopsis of the way in which the GKSA has dealt with the issue of women in office. In several reports of Synod, many positive things have been written about women. The church, however, has been reluctant to translate words into actions and allow women to use their gifts fully in the church.


In hierdie artikel word 'n oorsig gegee van lidmate in die GKSA se beskouing van vroue waarvolgens haar primêre rol en taak beperk is tot die huis waar sy 'n vrou vir haar man en 'n ma vir haar kinders moes wees. Sy het dus nie 'n taak ten opsigte van die samelewing of politiek gehad nie. Ook in die kerk is haar rol beperk tot aktiwiteite wat ingepas het by die siening oor haar as huisvrou. Vroue het in opstand gekom teen hierdie beperkende siening oor hulle rol en taak in die samelewing en die kerk, veral omdat dit nie gerym het met die herstelde posisie wat Christus vir die vrou bewerk het nie. In die GKSA word veral die feit dat vroue nie in die besondere dienste kan dien nie, ervaar as 'n negering van hierdie herstelde posisie. 'n Oorsig van die GKSA se hantering van die vrou in die besondere dienste word in dié artikel gegee. In verskeie sinoderapporte word baie positiewe dinge oor die vrou geskryf. Daar is egter 'n huiwering om tot die volle konsekwensies van dit wat gesê word oor te gaan en vroue toe te laat om ook hulle gawes volledig in die kerk uit te leef.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/36/4/EJC107951
2002-12-01
2019-11-13

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error