1887

n In die Skriflig - Anomalieë in die Gereformeerde standpunt oor die rol van die vrou in die kerk : research article

Volume 36, Issue 4
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract


Theories of T.S. Kuhn on the progress of science are applied in this study of the changing position of women in the Reformed Churches in South Africa (RCSA). From this perspective, the resolutions and appendices of the 1988 Synod of the RCSA concerning the issue of women in office, are seen as a "governing paradigm" on the status and role of women in the church. This paradigm has, however, in recent times been increasingly challenged by a number of anomalies that can no longer be adequately explained. Anomalies in ecumenical, hermeneutic and exegetic levels, as well as anomalies in the application of Scripture are pointed out and discussed. These anomalies are seen as evidence of an era of revolution concerning the views on women in the RCSA. According to the theories of Kuhn, this revolution will continue until a new paradigm capable of explaining all the relevant phenomena, becomes prominent.


Teorieë van T.S. Kuhn oor die wyse waarop die wetenskap vooruitgaan, word gebruik in hierdie ondersoek oor die veranderende rol van vroue in die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA). Vanuit hierdie perspektief word die besluite en bylaes van die 1988-Sinode van die GKSA oor "die vrou in die amp" as "heersende paradigma" vir die status en rol van vroue in die kerke beskou. Hierdie "heersende paradigma" word egter toenemend bevraagteken deur teenstrydighede (anomalieë) wat nie langer bevredigend verklaar kan word nie. Anomalieë op die gebied van die ekumene, die hermeneutiek, die eksegese asook die hermeneuse word in hierdie artikel aangetoon en bespreek. Hierdie anomalieë word verstaan as 'n manifestasie van 'n tydperk van revolusie in die standpunt oor vroue in die GKSA. Volgens die teorieë van Kuhn sal hierdie tydperk van revolusie voortduur totdat 'n nuwe paradigma, wat al die teenstrydighede bevredigend kan verklaar, as prominent aanvaar word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/36/4/EJC107952
2002-12-01
2019-10-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error