1887

n In die Skriflig - Can we use the New Testament in the way which the New Testament authors use the Old Testament? : research article

Volume 36, Issue 4
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract


Ever since the discovery of the Dead Sea Scrolls, scholars have drawn parallels between the way the New Testament authors used the Scriptures and the use of Scripture found in the Qumran writings. This method has raised difficult questions, because some of the exegetical methods, such as allegory, word-splitting and the use of variant texts, are generally regarded as erroneous today. However, other scholars have contended that this comparative approach does not do justice to New Testament exegesis and have argued that the New Testament authors developed a distinctive messianic, ecclesiocentric or trinitarian form of exegesis. This view sheds new light on the old question of whether the Church can use the New Testament in the same way that the New Testament authors use the Old Testament.


Sedert die ontdekking van die Dooieseerolle het wetenskaplikes parallelle getrek tussen die wyse waarop die skrywers van die Nuwe Testament die Skrifte gebruik het en die gebruik van die Skrif soos dit voorkom in die Qumram-geskrifte. Hierdie metode het moeilike vrae laat ontstaan omdat sommige eksegetiese metodes soos byvoorbeeld die gebruik van allegorie, woordeksegese en die gebruik van teksvariante vandag algemeen as foutief beskou word. Ander navorsers voer egter aan dat hierdie vergelykende metode nie laat reg geskied aan Nuwe-Testamentiese eksegese nie en argumenteer dat die skrywers van die Nuwe Testament 'n onderskeidende messiaanse, kerksentriese of trinitariese vorm van eksegese ontwikkel het. Hierdie siening werp nuwe lig op die ou vraag of die kerk die Nuwe Testament op dieselfde wyse kan gebruik as wat die skrywers van die Nuwe Testament die Ou Testament gebruik het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/36/4/EJC107953
2002-12-01
2019-10-16

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error