1887

n In die Skriflig - Doel van 1 en 2 Tessalonicenzen. Meer overeenkomst dan verschil : research article

Volume 36, Issue 4
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract

<b>Purpose of 1 and 2 Thessalonians. More similarities than differences</b> <br>This article examines the purpose of 1 and 2 Thessalonians. In the first half of both letters Paul thanks God for the faith, love and hope of the Thessalonians. In 1 Thessalonians Paul expresses his love for the readers with the purpose of strengthening his relationship with them. In 2 Thessalonians, written shortly after 1 Thessalonians, he seemingly do not regard it as necessary to repeat the nature of this relationship with the Thessalonians. In his first letter he calls the Thessalonians to a life of sanctification. In 2 Thessalonians he did likewise in his exhortation to the busy bodies (3 : 11). In both letters Paul writes repeatedly and extensively about the parousia, especially in 1 Thessalonians 4 : 13-18; 5 : 1-11, and in 2 Thessalonians 1 : 5-10 and 2 : 1-12. However, Paul's intention in writing these passages is not to explain the nature of the parousia, but to emphasize the aspect of paraclesis from the perspective of the parousia.

<b>Doel van 1 en 2 Tessalonisense. Meer ooreenkoms as verskil</b> <br>In hierdie artikel word die doel van 1 en 2 Tessalonisense ondersoek. In die eerste helfte van albei briewe dank Paulus God vir die geloof, liefde en hoop van die Tessalonisense. In 1 Tessalonisense vermeld Paulus sy liefde vir die lesers om die verhouding tussen hom en hulle te versterk. In 2 Tessalonisense, wat kort daarna geskryf is, het hy dit kennelik nie nodig geag om die aard van sy verhouding met die Tessalonisense te herhaal nie. In 1 Tessalonisense roep hy die lesers op tot heiligmaking; in 2 Tessalonisense herhaal hy hy dit in sy oproep tot die "bemoeisiekes" (3 : 11). In albei briewe skryf Paulus herhaaldelik en uitvoerig oor die parousia (terugkeer van Jesus), veral in 1 Tessalonissense 4 : 13-18 en 5 : 1-11 en 2 Tessalonissense 1 : 5-10 en 2 : 1-12. Paulus het egter nie die briewe geskryf om die aard van die parousia te verduidelik nie, maar om die aspek van paraklese te benadruk vanuit die perspektief van die parousia.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/36/4/EJC107954
2002-12-01
2019-10-16

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error