1887

n In die Skriflig - Prediking en die gesindheid van hoorders. Basisteoretiese perspektiewe vanuit Hebreërs : research article

Volume 36, Issue 4
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract


The issue dealt with in this article is the extracting of certain basistheoretical perspectives from Hebrews, reminding preachers and hearers that preaching and attitude are interrelated concepts. Expressions in which preaching and attitude are stated explicitly are investigated, and concepts indicating certain dimensions of attitude as reflected in the Hebrews sermon are discussed. This exposition is followed by selected perspectives for the praxis of equipment in ministering the Word to the congregation.


In dié artikel word basisteoretiese perspektiewe vanuit Hebreërs gebied. Die doel hiermee is om predikers en hoorders se aandag opnuut weer daarop te vestig dat prediking en die gesindheid teenoor prediking verbandhoudende begrippe is. In die artikel word uitdrukkings wat direk te make het met prediking en gesindheid ondersoek en aandag word ook gegee aan sekere uitdrukkings wat betrekking het op hoorders se gesindheid teenoor prediking. Ten slotte word enkele perspektiewe gebied met die oog op die praktyk van die toerusting van die gemeente deur die prediking.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/36/4/EJC107956
2002-12-01
2019-10-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error