1887

n In die Skriflig - Jesus sonder Christus of Christus sonder Jesus? : research article

Volume 36, Issue 4
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract


Material concerning the so-called "historical Jesus" is widely discussed today. Time and again this discussion has led to a diminishing emphasis on faith in the living Lord Jesus Christ in heaven. The investigation of the life of Jesus has often resulted in isolating the historical Jesus of Nazareth from that which is preached about Christ as God's Messiah. This article positions the current Jesus research within the frame of its historical development. It becomes clear that the results of contemporary research can be traced back to historical-critical research of more than two centuries, as a result of which the diversity of images of Jesus has grown exceedingly. The consequences and inadequacies of such Jesus research are indicated. This article suggests that a valid hermeneutical key for historical research should be taken from the Bible itself. Furthermore, it is argued that the investigation of the earthly life of Jesus can never be isolated from his life and work as Messiah of God as described in the Gospels.


Gegewens oor die sogenaamde "historiese Jesus" word vandag druk bespreek. Telkens het dit gelei tot 'n verminderde klem op geloof in die lewende Here Jesus Christus in die hemel. Navorsing oor die lewe van Jesus lei dikwels tot 'n isolasie van die historiese Jesus van Nasaret van die gepredikte Christus as God se Messias. Hierdie artikel plaas die huidige Jesus-navorsing binne sy historiese ontwikkeling. Dit word duidelik dat die huidige navorsingsresultate teruggevoer kan word tot die histories-kritiese navorsing van meer as twee eeue gelede, op grond waarvan die verskeidenheid van beelde van Jesus uitermate uitgebrei het. Die konsekwensies en ontoereikendheid van sodanige Jesus-navorsing word aangetoon. Hierdie artikel stel dat 'n geldige hermeneutiese sleutel vir historiese navorsing uit die Bybel self geneem moet word. Daarbenewens word beredeneer dat die ondersoek van die aardse lewe van Jesus nooit geïsoleer kan word van sy lewe en werk as die Messias van God soos wat in die Evangelies beskryf word nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/36/4/EJC107957
2002-12-01
2019-12-15

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error