1887

n In die Skriflig - Die mens wik maar God beskik? In gesprek met Adrio König oor sy eskatologiese, verbondsmatige voorsienigheidsleer : research article

Volume 36, Issue 4
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract


In this article the author attempts to describe and evaluate Adrio König's new draft on the providence of God. In the first place the author gives a description of what König rejects : a deterministic approach to providence as found in the thoughts of Calvin and Arminius. This overview is followed by an exposition of what König recommends : an eschatological, covenantal explanation of God's providence. In the last section an attempt is made to evaluate König's proposal - an evaluation in which both appreciation as well as criticism is expressed. It is very clear that this new proposal of König will precipitate an intense theological debate.


In hierdie artikel poog die outeur om 'n weergawe en evaluering van König se nuut ontwerpte voorsienigheidsleer van God te gee. Die skrywer wys eerstens op dit wat König afwys, naamlik 'n deterministiese voorsienigheidsleer soos (volgens hom) by Calvyn en Arminius aangetref word. Vervolgens word 'n uiteensetting gebied van dit wat König aanprys, naamlik 'n eskatologiese, verbondsmatige voorsienigheidsleer. Daarna volg 'n gedeelte waarin gepoog word om tot 'n evaluering te kom en waarin sowel waardering vir as kritiek teen König se poging uitgespreek word. Dit is sonder meer duidelik dat König se nuwe ontwerp 'n hewige teologiese debat gaan ontketen.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/36/4/EJC107958
2002-12-01
2019-10-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error