1887

n In die Skriflig - Die prediking van hoop aan getraumatiseerdes in die huisgesin van God. Prakties-teologiese perspektiewe in die lig van Hebreërs : research article

Volume 37, Issue 1
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract


This article focuses mainly on two prominent areas of research. Firstly, applicable basis-theoretical material from Hebrews on issues of preaching hope in the household of God is selected and analysed. Secondly, the concept of trauma is outlined. After this the DSM-IV criteria list is utilized to establish certain psychological patterns in the life of people experiencing trauma. Finally, practice-theoretical perspectives are indicated for preaching hope to traumatized people in the household of God.


In hierdie artikel word hoofsaaklik op twee navorsingsgebiede gefokus. Eerstens word toepaslike basisteoretiese materiaal uit Hebreërs byeengebring en ontleed. Prediking in God se huisgesin en dimensies van hoop vir lede van die huisgesin ontvang aandag. Vervolgens word die konsep van trauma op metateoretiese vlak ondersoek. Die DSM-IV kriterialys word gebruik om bepaalde psigologiese patrone by getraumatiseerdes vas te stel. Laastens word op grond van die navorsing op basisteoretiese en metateoretiese vlakke praktykteoretiese perspektiewe gebied op die prediking van hoop aan getraumatiseerde en aan die huisgesin van God.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/37/1/EJC107973
2003-04-01
2019-09-17

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error