1887

n In die Skriflig - Die aard van en kriteria vir dogmatiese liedere. Drie omdigtings van Schutte (A.G.S.) Venter : research article

Volume 37, Issue 2
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract


In this article the nature of dogmatic hymns is discussed and it is indicated how dogmatic hymns have functioned during the course of church history. Taking this investigation as point of departure, criteria are formulated to be used in the evaluation of dogmatic hymns - also in the evaluation of the contents of three versifications by Schutte Venter.
The 2000 Synod of the Reformed Churches in South Africa discussed the possibility of and need for dogmatic hymns, and took notice of some guidelines in this regard. Schutte Venter consequently versified sections of the confessions of faith and formulae for wedding ceremonies in an attempt to meet this need.


In hierdie artikel word eers besin oor die aard van dogmatiese liedere en hoe hierdie liedere deur die loop van die eeue in Christelike kerke gefunksioneer het. Op grond van hierdie ondersoek word kriteria vasgestel vir die beoordeling van dogmatiese liedere - ook vir die beoordeling van die inhoudelike aspekte van drie van Schutte Venter se omdigtings.
Die Sinode van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika van 2000 het die moontlikheid van dogmatiese liedere bespreek en kennis geneem van 'n aantal riglyne in dié verband. Schutte Venter het gevolglik omdigtings van gedeeltes van die belydenisskrifte en die huweliksformulier gemaak in 'n poging om in hierdie behoefte te voorsien.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/37/2/EJC107989
2003-06-01
2019-09-17

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error