1887

n In die Skriflig - God, ek kan nie meer nie!, M. Janson en A. König : book review

Volume 37, Issue 3
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract

Hierdie boek waarvan Murray Janson en Adrio König die gesamentlike outeurs is, is geskryf as 'n vervolg op die boek van König, God, waarom lyk die wêreld so? Laasgenoemde werk het meer spesifiek gehandel oor die oorsprong en doel van lyding in hierdie lewe, terwyl die publikasie, God, ek kan nie meer nie, wil fokus op die vraag hoe ek lyding moet hanteer, soos die subtitel ook direk aandui.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/37/3/EJC107994
2003-09-01
2019-09-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error