1887

n In die Skriflig - Die Bybel A-Z, J.G. van der Watt : book review

Volume 37, Issue 4
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract

Die Bybel A-Z is 'n derde omvattende hulpmiddel vir Bybellesers uit die stal van CUM. 'n Aanbeveling oor hierdie publikasie moet hom uiteraard verantwoord oor die verhouding met die ander twee publikasies (Die Bybel in Praktyk [1993] en Die Bybellenium [1999]). Is daar nie 'n onnodige duplisering van inligting nie? In elkeen vind 'n mens immers kommentaar, kaarte, indekse en inligting oor verskillende kontekste.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/37/4/EJC108013
2003-12-01
2019-09-15

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error