1887

n In die Skriflig - 1 Konings 8 : verskillende perspektiewe op God se teenwoordigheid : research article

Volume 38, Issue 3
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract


1 Kings 8 is one of the most important chapters in Deuteronomic History. It originated over a long period of time and different authors /redactors were involved in the composition of this chapter. The text of 1 Kings 8 depicts several theological themes and this article focuses on the understanding of divine presence. Different perspectives on God's presence are portrayed: The ark, temple and cloud as symbols of divine presence; God dwells in heaven; God's Name is in the temple; God is omnipresent. The greater part of 1 Kings 8 comprises the temple dedication prayer of Solomon (1 Kings 8:22-53). Prayer is the act of worship by which the temple on earth (or the worshipper in the temple) and heaven meet each other.

1 Konings 8 is een van die belangrikste hoofstukke in die Deuteronomistiese Geskiedwerk. Dit het oor 'n lang tydperk ontstaan en verskillende skrywers / redaktors was by die samestelling van hierdie hoofstuk betrokke. Die teks van 1 Konings 8 verwys na verskeie teologiese temas en hierdie artikel fokus op die verstaan van Goddelike teenwoordigheid. Verskillende perspektiewe op God se teenwoordigheid kom in hierdie teksgedeelte voor: die ark, tempel en wolk as simbole van God se teenwoordigheid; God woon in die hemel; God se Naam is in die tempel; God is alomteenwoordig. Die grootste gedeelte van 1 Konings 8 bestaan uit die tempelwydingsgebed van Salomo (1 Kon. 8:22-53). Gebed is die manier waarop die tempel op aarde (of die bidder in die tempel) en hemel mekaar ontmoet.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/38/3/EJC108066
2004-09-01
2019-09-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error