1887

n In die Skriflig - Die gereformeerd-wees van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika : focus

Volume 39, Issue 1
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract


The author of this article investigates the difficult issue of attempting to outline the key features of "being reformed", with special reference to the Reformed Churches in South Africa - Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA). Although different and various options are possible, the author focuses on one main issue in Reformed theology, that is the authority and interpretation of Scripture. Special attention is paid to the question whether interpretation of Scripture should be approached from an individual or a communal stance. The article concludes with some suggestions for a future direction as far as the GKSA are concerned.

Die outeur ondersoek in hierdie artikel die moeilike saak om die belangrikste kenmerke van "gereformeerd-wees" te omlyn en dan, spesifiek met spesiale verwysing na die situasie in die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA). Alhoewel verskillende en onderskeie opsies moontlik is, fokus die skrywer op een belangrike aspek, naamlik die gesag en interpretasie van die Skrif. Besondere aandag word bestee aan die vraag of die Skrif individueel of kommunaal verstaan behoort te word. Die artikel sluit af met 'n aantal suggesties oor die toekomspad vir die GKSA.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/39/1/EJC108093
2005-04-01
2019-09-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error