1887

n In die Skriflig - Die Areopagusrede (Hand. 17:22-31) - 'n verkenning van homiletiese elemente : research article

Volume 39, Issue 4
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract


In this article certain guidelines are developed from a selection of definitions for preaching and also from relevant data about the process of compiling and evaluating sermons. The aim in developing these guidelines was to establish parameters for the exploration of the Areopagus speech. It was established that the way in which listeners is addressed, and also the link-up with the situation of the listeners to the speech, can be considered as important homiletical elements. Together with these elements the structure of the speech as well as the transitions in the speech can be regarded as major homiletical elements in the body of the sermon. The trinitarian revelation of God in this speech and also the balance between indicative, imperative and promise mark this speech as a sermon. The elements of cohesion and progression are perceptibly present in this speech with the result that the introduction (God creates and grants life) links up well with the climax (eternal life through the resurrection of Christ).

In hierdie artikel word bepaalde riglyne ontwerp vanuit sekere definisies vir prediking en ook vanuit toepaslike gegewens oor die preekmaak- en beoordelingsproses. Die doel met hierdie riglyne is om as parameters te dien vir die verkenning van die Areopagusrede. Aan die hand van hierdie riglyne is vasgestel dat die wyse waarop die hoorders aangespreek word en die aansluiting by hulle situasie, homileties belangrike elemente vorm. Hiermee saam is die strukturering van en oorgange in die preek insiggewende aspekte wat na vore kom. Trinitariese Godsopenbaring in dié rede, asook die balans tussen indikatief, imperatief en belofte kenmerk hierdie rede as "preek". Die element van kohesie en progressie is dwarsdeur die rede waarneembaar en loop daarop uit dat die inleiding (God wat skep en lewe gee) deurloop in die klimaks van die rede wat benadruk dat die opstanding van Jesus Christus die ewige lewe gee.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/39/4/EJC108153
2005-12-01
2019-09-17

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error