1887

n In die Skriflig - Die Messias het gekom! 'n Gids in die Evangelies vir toegewyde Bybel-studente, Tjaart Van der Walt : book review

Volume 40, Issue 2
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853
USD

 

Abstract

Hierdie boek het verskyn uit die pen van een van die mees begaafde en terselfdertyd nederigste akademici wat Suid-Afrika opgelewer het. Soos dit op die agterblad beskryf is, het "Prof. Tjaart" (soos baie mense na hom verwys) in 'n verskeidenheid kringe 'n invloed gehad: as Rektor van die Teologiese Skool op Potchefstroom, Rektor van die destydse PU vir CHO, President van die RGN, Voorsitter van Sanlam en ook Ambassadeur in Bophutatswana. Deur alles heen het hy egter die Nuwe-Testamentikus van formaat gebly wat dinge eenvoudig en bevatlik kon sê. Hy het (soos hy dit self stel) teruggekeer na sy eerste liefde en dit is waarvan hierdie boek die resultaat is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/40/2/EJC108177
2006-06-01
2018-11-14

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error