1887

n In die Skriflig - Ontwaakt, gij die slaapt!, J. Kommers : book review

Volume 40, Issue 4
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract

Die boek is 'n uitgawe van 'n gelyknamige proefskrif wat in 2005 aan die Noordwes-Universiteit behaal is. Dit stel ondersoek in na die prediking van Gottfried Krummacher, Hermann Kohlbrügge en Paul Geyser in Wuppertal gedurende die negentiende eeu. Hierdie drie predikers was bekend as herlewingspredikers wie se preke herlewing en verandering teweeg gebring het in 'n vinnig veranderende industriële samelewing. Die vraag wat Kommers stel is: Waarom het hulle preke sulke trefkrag gehad? Wat kan kontemporêre predikers, wat self binne 'n snel veranderende post-moderne samelewing moet preek, uit hierdie preke leer?

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/40/4/EJC108226
2006-12-01
2019-09-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error