1887

n In die Skriflig - Die voorskrifte in 1 Timoteus 2:8-15 soos geïnterpreteer vanuit die breër tekstuele konteks van 1 Timoteus : research article

Volume 40, Issue 4
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract


Breed (2006a:247-263 and 2006b:453-463) has shown in two articles on 1 Timothy 2:8-15 that Paul does not give any indication in 1 Timothy 2 of whether his instructions to men and women are meant for public worship, ordinary life or marriage. Because Paul comments on the relations between men and women - an issue that is currently universally debated - in this article the broader textual context of 1 Timothy 2:8-15 is investigated to see whether it illuminates Paul's instructions to men and women. The study focuses on the false teachings that Paul opposed, and on the aim of this letter. The structure of thought of 1 Timothy is analysed closely to determine whether there are references to marriage in 1 Timothy and to explore the possibility that in 1 Timothy 2:8-15 Paul actually states the true teaching concerning marriage in opposition to false teachings. This study concludes that there are strong indications that in 1 Timothy 2:8-12 Paul is considering the conduct between men and women in marriage, rather than conduct during public worship or in ordinary life.

Breed (2006a:247-263 en 2006b:453-463) toon aan dat Paulus nie in 1 Timoteus 2 werklik 'n aanduiding gee of hy in dié gedeelte voorskrifte gee vir die erediens, die gewone lewe of die huwelik nie. Juis omdat Paulus in hierdie gedeelte handel oor die verhouding tussen mans en vroue - 'n saak wat tans wêreldwyd aandag geniet - word daar in hierdie artikel ondersoek ingestel of die breër tekstuele konteks van 1 Timoteus 2:8-15 nie meer lig op Paulus se voorskrifte aan mans en vroue werp nie. In die ondersoek word aandag gegee aan die vals leer wat Paulus in die brief bestry en die doel van die brief. 'n Nadere ontleding van die gedagtestruktuur van 1 Timoteus 2 word gedoen, asook van die verwysings na die huwelik in 1 Timoteus en die moontlikheid dat Paulus in 1 Timoteus 2:8-15 die suiwer leer aangaande die huwelik teenoor die vals leer aangaande die huwelik stel. Die bevinding in die artikel is dat daar sterk aanduidings is dat Paulus nie oor gedrag in die erediens of die gewone lewe handel nie, maar oor die gedrag van mans en vroue in die huwelik.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/40/4/EJC108236
2006-12-01
2019-09-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error