1887

n In die Skriflig - 'n Teologies-etiese beoordeling van regstellende aksie : research article

Volume 41, Issue 1
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract


In the period directly before and after 1994 much consideration was given to the position of the South African labour market. It was clear that some form of affirmative action had to be instituted. In this article different ways in which affirmative action has been applied since 1994 are studied, as well as the effects thereof. Affirmative action has made it possible for many workers to occupy positions that they otherwise would not have received. Other workers have been negatively affected by affirmative action. How should this be judged? In this article a number of Biblical principles regarding labour are posed. The current application of affirmative action is judged against these principles.

Baie besinning oor die stand van die Suid-Afrikaanse arbeidsmark het in die tydperk direk voor en na 1994 plaasgevind. Uit die besinning was dit duidelik dat een of ander vorm van regstellende aksie moes plaasvind. In hierdie artikel word ondersoek ingestel na die verskillende maniere waarop regstellende aksie sedert 1994 toegepas word, en wat die gevolg daarvan is. Talle werkers het op grond van regstellende aksie poste bekom, wat hulle andersins nie sou bekom het nie. Regstellende aksie het ander werkers weer negatief geraak. Hoe moet hieroor geoordeel word? In hierdie artikel word 'n aantal Bybelse uitgangspunte wat betrekking op arbeid het, gestel. Die huidige toepassing van regstellende aksie word aan die hand van hierdie uitgangspunte beoordeel.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/41/1/EJC108248
2007-04-01
2019-09-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error