1887

n In die Skriflig - John's use of Scripture in Revelation 1:7 : research article

Volume 41, Issue 2
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract

Four questions are asked in this paper : (1) Which are the Old Testament passages from which John quotes in Revelation 1:7? (2) To what extent do the separate quotations and their combination belong to the early Christian tradition used by John? (3) How and where did this combination of quotations come into being? (4) What does John aim at with this combination of quotations in this context? John makes use of the combination of God's eschatological agent as depicted in Daniel 7 and the "pierced one" from Zechariah 12 into one figure, to present the traditional early Christian eschatology, phrased in Old Testament terms, as the basis and the starting point of his book.


In hierdie artikel word vier vrae gestel. (1) Watter Ou-Testamentiese gedeeltes haal Johannes aan in Openbaring 1:7? (2) In watter mate behoort die afsonderlike aanhalings, en hulle kombinasie tot die vroeg-Christelike tradisie waarvan Johannes gebruik maak? (3) Hoe en waar het hierdie kombinasie van aanhalings tot stand gekom? (4) Wat wil Johannes bereik met hierdie kombinasie van aanhalings in sy boek?
Johannes gebruik 'n kombinasie van die eskatologiese gesant van God soos aangedui in Daniel 7 en die "deurboorde" uit Sagaria 12 om een figuur daar te stel. Hierdie kombinasie stel die vroeg-Christelike eskatologie in Ou-Testamentiese terme en hy gebruik dit as die basis en vertrekpunt van sy boek.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/41/2/EJC108262
2007-06-01
2019-09-16

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error