1887

n In die Skriflig - Die rol van die gemeente as geloofsgemeenskap in die begeleiding tot belydenisaflegging : research article

Volume 41, Issue 2
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract


Although confirmation should be the zenith of a young person's personal attachment to God and the congregation of believers, the exact opposite of this seems to be true when one considers the large number of young people who leave the church directly after their confirmation. What type of guidelines may be given to the congregation in the guiding of the youth towards their confirmation? In this article the focus shifts to the community of believers, more specifically to the role of such a community of believers in the guidance of young people in the process of preparing towards confirmation. The congregation as a community of believers is one of the most important agents in the religious socialisation of young people. The responsibility of the community of believers lies on the following levels : the persistent practice of the fourfold ministry κοινία, κηρνλξια, σιακόνία, and the involvement of the whole congregation (young and old) in this task. This approach will lend credibility to the community of believers and by doing this the young people will be drawn closer. Special attention must be given to the acceptance of the young people, self-sacrificing and loving service towards the youths, as well as the verbal and practical teaching and instruction of the youngsters. The creation of a culture of personal religious commitment, together with accountability to that commitment, will carry the youths through their own personal commitment within confirmation, while affirming the importance of such a commitment at the same time.

Die aflegging van geloofsbelydenis behoort die hoogtepunt van jongmense se persoonlike verbintenis aan God en die geloofsgemeenskap te wees, maar die teendeel hiervan blyk uit die groot getal jongmense wat die kerk na belydenisaflegging verlaat. Watter riglyne kan daar vir die rol van die gemeente as 'n geloofsgemeenskap in die begeleiding tot belydenisaflegging gebied word? Die fokus word in hierdie artikel verskuif na die geloofsgemeenskap en meer spesifiek na die rol van so 'n geloofsgemeenskap in die begeleiding van jongmense tot belydenisaflegging. Die gemeente as 'n geloofsgemeenskap is een van die belangrikste agente in die godsdienstige sosialisering van die jongmens, en behoort daarom 'n baie belangrike rol te speel in die begeleiding tot belydenisaflegging. Die verantwoordelikheid van die geloofsgemeenskap lê veral op die volgende terreine : die volhardende beoefening van die vier bedienings κοινία, κηρνλξια, σιακόνία en die betrokkenheid van die hele gemeente (oud en jonk) daarby. Sodanige benadering sal geloofwaardigheid aan die geloofsgemeenskap verleen en sodoende die jongmense nader trek : gefokusde gemeenskapsbeoefening met jongmense deur besondere aandag aan die aanvaarding van jongmense, selfopofferende liefdesdiens aan jongmense en die onderrig van jongmense met woord en daad. Die skep van 'n kultuur waarin elke lidmaat erns maak met sy persoonlike geloofsverbintenis en bereid is om verantwoording te doen oor daardie geloofsverbintenis, kan daartoe bydra dat hierdie kultuur die uiteindelike geloofsverbintenis van die jongmens tydens belydenisaflegging dra en die belangrikheid daarvan bevestig.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/41/2/EJC108265
2007-06-01
2019-09-17

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error