1887

n In die Skriflig - The problem of theodicy and the theology of the cross : research article

Volume 41, Issue 2
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract

Theodicy is the attempt to justify God's righteousness and goodness amidst the experience of evil and suffering in the world. This article discusses Karl Barth's Christological and Jürgen Moltmann's eschatological approach to the problem of theodicy. The central theoretical argument is that the problem of theodicy poses a major hermeneutical challenge to Christianity that needs to be addressed, since it has implications for the way in which theology defines itself. Questions that arise are : What are the boundaries of theology? What are the grounds on which the question of theodicy must be asked? Is the Christian understanding of God's omnipotence truly Scriptural? The modern formulation of theodicy finds its origin in the Enlightenment that approaches the problem from a theoretical framework based on human experience. This theoretical approach leads, however, to further logical inconsistencies. Theology must rather approach the problem in the same way as Scripture does, by taking the cross, resurrection and parousia of Christ as point of departure. The cross and resurrection are a sign that suffering is not part of God's plan and at the same time an affirmation of God's victory over suffering and evil.


Die teodisee-probleem handel oor die vraag hoe die realiteit van boosheid en lyding versoen kan word met die almag en liefde van God. As God nie boosheid kan verhoed nie, is Hy nie almagtig nie. As Hy kan, is Hy nie liefdevol nie, want die realiteit word deur boosheid en lyding gekenmerk. Hierdie artikel behandel die Christologiese benadering van Karl Barth en die eskatologiese benadering van Jürgen Moltmann tot die teodisee-vraag. Die sentraal-teoretiese argument is dat die teodisee-vraag 'n hermeneutiese uitdaging aan die Christelike teologie rig. Die vraag is : Wat is die gronde waarop teologie hierdie vraag moet antwoord? Wat is die grense van teologie? Is die klassieke Christelike verstaan van God se almag, werklik Skriftuurlik, of is dit nie dalk meer beïnvloed deur Grieks-Romeinse godsbeelde nie? Die teodisee-vraag, in sy huidige vorm, is binne die Verligting geformuleer, en word gevolglik deur 'n rasionalistiese benadering gekenmerk. Die Christelike teologie moet egter nie die teodisee-vraag op dieselfde wyse benader as ateïsme en teïsme nie, omdat 'n teoretiese benadering wat die probleem vanuit die menslike ervaring benader net tot logiese teenstrydighede lei. Die teologie moet die vraagstuk eerder op dieselfde wyse as die Skrif benader, deur die kruis en opstanding van Christus as uitgangspunt te neem. Die kruis en opstanding van Chrstus is enersyds 'n teken dat lyding en boosheid nie deel van die goddelike plan is nie, en andersyds 'n bevestiging dat God lyding en boosheid oorwin.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/41/2/EJC108266
2007-06-01
2019-09-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error