1887

n In die Skriflig - Die goeie nuus vir flentermense : oor God se verstommende genade, Brannin Manning : fokusresensie

Volume 42, Issue 1
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract

Om hierdie mooi versorgde sagtebandboek in jou hand te neem, is alreeds 'n ervaring. Teen die blou agtergrond is 'n foto van die seuntjie wat herinner aan Oliver Twist, die uitgehongerde wesie met sy vuil gesiggie, die handjies erbarmlik om 'n leë bakkie gevorm, smekend vir nog iets om te eet. Die bakhandfiguurtjie van 'n magtelose mensie is sprekend van die inhoud van die hele boek.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/42/1/EJC108299
2008-04-01
2019-10-14

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error