1887

n In die Skriflig - Wie was Jesus regtig? Oor die historiese Jesus, Francois Wessels : resensie

Volume 42, Issue 1
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract

Francois Wessels begeef hom met hierdie publikasie op die moeilike navorsingsterrein van die historiese Jesus - 'n akademiese vraag-stuk met talle tentakels. Op 'n simpatieke en deursigtige manier bespreek en evalueer hy hierdie navorsingsterrein in sy historiese en teologiese ontwikkeling. Die argumente word in 'n vorm aangebied wat akademiese en godsdienstige gesprekke oor die historiese Jesus stimuleer en wegstuur van ondeurdagte en emosionele uitsprake. Die publikasie is populêr-wetenskaplik - toeganklik ook vir die nie-teoloog, hoewel dit nie ligte leesstof is nie. Wessels bied 'n kompakte oorsig oor die ontstaan en ontwikkeling van die mees prominente benaderings oor die historiese Jesus.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/42/1/EJC108302
2008-04-01
2020-07-12

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error