1887

n In die Skriflig - Die gebed van Salomo: oor gebed en lewenswysheid, Annes Nel : fokusresensie

Volume 42, Issue 2
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract

In hierdie boek behandel Nel die gebed van Salomo en die gebeure wat in 1 Konings 3:5-15 beskryf word. Toe die Here na sy vader Dawid se dood, aan jong koning Salomo die geleentheid gee om enigiets van God te vra, het hy gehoorsaamheid en wysheid versoek. God gee aan Salomo dít wat hy gevra het. Vanuit hierdie geskiedenis word verskeie aspekte van 'n lewe saam met God en daarom 'n innige en Bybelse gebedslewe ontvou. Die boek handel veral waaroor en waarvoor die gelowige in die huidige tyd behoort te bid en wat nodig is om 'n sinvolle gebedslewe te kan leef.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/42/2/EJC108322
2008-01-01
2019-09-15

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error