1887

n In die Skriflig - Oral and manuscript culture in the Bible, J.A. (Bobby) Loubser : book review

Volume 42, Issue 2
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract

Die kopie wat geresenseer word, is in sagteband gebind. Die afwerking en bindwerk is goed. Die enigste kritiek op die afronding van die werk is dat daar in die enkele plekke waar die Griekse teks afgedruk is, die slot nie aan die einde van 'n woord gebruik is nie, en dat daar 'n foutiewe Latynse letter ingesluip het. Die kantlyne is nie groot nie, en ook nie die lettergrootte nie. Die volgepaktheid van die bladsye, tesame met die volgepakte inhoud, maak dat die boek nie maklik lees nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/42/2/EJC108329
2008-01-01
2019-09-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error