1887

n In die Skriflig - Die "kerklike gesag" van kerkvergaderings soos in die kerkorde van die Nederduitse Gereformeerde Kerk : navorsingsartikel

Volume 42, Issue 2
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract


The point in discussion in this article is Article 20.1 of the church order of the Dutch Reformed Church (DRC). In accepting the first version of this church order, the first general synod of the DRC in 1962 used the church order of 1959 of the Reformed Churches in the Netherlands (RCN) as an example. The exact wording of Article 20.1 happened to be part of the latter.
Article 20.1 gives an indication of the authority of assemblies because this is nowhere else attended to in the church order of the DRC. It explains that the authority of church governing bodies like assemblies comes from Christ. He as the actual Head of the church lends authority to these assemblies, without abdicating his position as the Head of his church. He remains the Source and Owner of ecclesiastical authority.
This means that ecclesiastical authority is founded and based on the Word of God by which it sumultaneously is limited. In exercising it's authority, an assembly is also bound to do it in accordance with the character of the church. To speak of authority in the church is not in conflict with the character of the church as a community of believers connected by love.

Die punt van bespreking in hierdie artikel is Artikel 20.1 van die kerkorde van die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NGK). By die aanvaarding van sy eerste kerkorde deur die algemene sinode van 1962, het die NGK gebruik gemaak van die kerkorde van die Gereformeerde Kerke in Nederland (GKN) uit 1959. Artikel 20.1 kom direk uit hierdie kerkorde.


Artikel 20.1 omskryf die gesag van kerkvergaderings omdat dit nêrens elders in die kerkorde gedoen word nie. Kerklike gesag kom van Christus. Hy, as die Hoof van sy kerk, verleen gesag of bevoegdheid aan hierdie vergaderings sonder om Self daarvan af te sien of om op te hou om Hoof van sy kerk te wees. Hy bly die Oorsprong of Besitter van kerklike gesag.
Dit impliseer dat kerklike gesag op die Woord van God bou, maar ook daardeur beperk of begrens word. Die eie aard van die kerk is medebepalend vir die uitoefening van hierdie gesag. Kerklike gesag is nie teenstrydig met die aard van die kerk, as 'n gemeenskap van gelowiges wat in liefde saam verbind is nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/42/2/EJC108334
2008-01-01
2019-09-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error