1887

n In die Skriflig - Redaksioneel

Volume 42, Issue 2
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract

Ons is weer in die bevoorregte geleentheid om nog 'n uitgawe van aan te bied. In hierdie uitgawe behandel C.F.C. Coetzee "Gnostiek, kerkeenheid en die belydenis van Nicea". Die postmodernistiese paradigma het die aandag weereens op die Gnostiek gevestig en kenners meen dat daar ooreenkomste in die spiritualiteit van die Gnostiek en die hedendaagse ontwikkelende postmodernisme is. Hierdie artikel fokus weliswaar op 'n ander tema, maar moet tog gesien word as 'n bydrae om die post-modernisme en die invloed daarvan op kerk en teologie te begryp. Sou 'n verstaan van die Gnostiek ons nader bring aan 'n begrip van die soms moeilike verstaanbare uitdrukking in Nicea, naamlik "lig uit lig", en andere? En sou die postmodernisme ons nader bring aan 'n beter verstaan van die Gnostiek? Hieroor sal nog baie nuwe navorsing die lig moet sien.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/42/2/EJC108337
2008-01-01
2019-09-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error