1887

n In die Skriflig - Leer die Bybel speel-speel ken, Henk Bierman : fokusresensies

Volume 42, Issue 3
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract

Die skrywer sien die noodsaaklikheid van 'n opskerping in Bybelkennis in ons samelewing wat visueel ingestel is. Gelowige kinders en volwassenes se Bybelkennis is ongelukkig oor die algemeen maar baie skraps. Bybels is in oorvloed (verskeie gesinne besit selfs meer as een vertaling), maar die inhoud daarvan word nie werklik bestudeer nie. Hierdie skat van Bybelkennis bly onontgind, en persone se eie geestelike lewe ly daaronder.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/42/3/EJC108343
2008-09-01
2019-09-16

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error