1887

n In die Skriflig - Die ouer wat jy graag wil wees, L. & L. Parrot : boekresensie

Volume 42, Issue 4
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract

Drs. Les en Leslie Parrott is die stigters en mededirekteure van die Center for Relationships Development aan die Seattle Pacific University. Meer nog, hulle is man en vrou en ouers van twee seuns. Daarom is hulle ideaal geskik om 'n boek oor ouerskap te skryf. Die boek stel as uitgangspunt op die agterblad : "Jy kan kies watter soort ouer jy wil wees, en die soort kind wat jy wil grootmaak." Die outeurs se benadering tot hierdie boek is gevolglik dat wie ouers is meer saak maak as wat ouers doen (p. 19). Die boek poog dus om ouers te begelei om die ouers te wees wat hulle wil wees, eerder as om ouerskaphandelinge voor te skryf.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/42/4/EJC108359
2008-12-01
2019-09-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error