1887

n In die Skriflig - Prompte et sincere : bereidwillig en opreg. Johannes Calvyn en die uitleg van die Woord van God, V.E. d'Assonville en R.M. Britz (Reds.) : boekresensie

Volume 43, Issue 1
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract

Nuwe publikasies oor die geskrifte en nalentenskap van Johannes Calvyn bly vir die gereformeerde leser, navorser en predikant altyd van belang. In hierdie publikasie vind 'n mens uitstaande navorsing saamgevat in agt verskillende referate deur Calvynkenners. Dié referate is almal gelewer tydens die Sewende Suid Afrikaanse Calvyn-navorsingskongres wat in 2004 in Stellebosch gehou is. Onder die redaksie van V.E. d'Assonville en R.M. Britz is hierdie referate noukeurig verwerk en gepubliseer.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/43/1/EJC108385
2009-04-01
2019-09-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error