1887

n In die Skriflig - Die teologies-polemiese gerigtheid van Genesis 1-3 : implikasies vir die gereformeerde leer oor die erfsonde

Volume 43, Issue 1
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract

Hierdie artikel probeer 'n bydrae maak tot hernude besinning oor die Christelike skeppingsleer deur te fokus op die pole-miese gerigtheid van Genesis 1-3 en die implikasies wat dit vir die gereformeerde leer oor die erfsonde het. Dit bespreek in die eerste plek die siening van Genesis 1-3 as histories-letterlike en mitologiese stof. Daarna stel dit voor dat Genesis 1-3 as teologiese stof met 'n polemiese en profetiese gerigtheid hanteer word. Vervolgens word die implikasies hiervan vir die gereformeerde leer oor die erfsonde bespreek.


This article focuses on the polemic nature of Genesis 1-3 and the implications thereof on the reformed doctrine regarding original sin. In the first place the views of the creation narratives as historical-literal and mythological material are discussed. Thereafter the article proposes that the creation narratives must be treated as theological material with a polemic and prophetic purpose. The implications of this for the reformed doctrine on original sin are subsequently discussed.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/43/1/EJC108390
2009-04-01
2019-09-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error