1887

n In die Skriflig - Tithing : an evaluation of the Biblical background

Volume 43, Issue 2
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract

Tithe was practised in the Old Testament, but the New Testament emphasises the attitude of the giver. Giving money is about relationships and goodwill. It is important that church members value their churches and commit themselves as constant givers. Tithing can be traced throughout the Old Testament to the New Testament (cf. Heb.). This article will begin with an introduction that offers the practical situation that compelled the institution of the tithe, followed by the Biblical background of tithing and an explanation of the goods or produce that was subject to the tithe. This will be followed by an investigation of the Old Testament perspective on tithing, including a consideration of the first fruits, the offering and the theological implications. Subsequent to this, the New Testament perspectives will receive attention. The NIV translation will be used as it is accepted as a good and reliable translation.


Die Ou Testament beklemtoon die gee van tiendes, maar die Nuwe Testament beklemtoon eerder die houding van die gewer. Die gee van geld gaan oor verhoudings en toegeneëntheid. Dit is belangrik dat lidmate begaan moet wees oor hulle kerke en dat hulle gereelde bydraers moet word. Spore van die gee van tiendes word telkens in die Ou Testament en ook in die Nuwe Testament gevind (vgl. Heb.). Hierdie artikel begin met 'n inleiding wat die praktiese situasie verduidelik, gevolg deur 'n Bybelse agtergrond en 'n verduideliking van die produkte onderworpe aan tiendes. Dit word verder gevolg deur 'n ondersoek aangaande die Ou-Testamentiese siening oor tiendes. Dit sluit in die eerste vrugte of die eerstelinge van die oes, die offers en die teologiese implikasie daarvan. Hierna kry die Nuwe-Testamentiese perspektiewe ook aandag. Die NIV-vertaling word hier gebruik, aangesien dit as 'n goeie en 'n betroubare vertaling aanvaar word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/43/2/EJC108403
2009-06-01
2019-09-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error