1887

n In die Skriflig - God en die gode van Egipte: ... in die voetspore van die onsienlike, Willie Esterhuyse : boekresensie

Volume 43, Issue 3
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract

Die titel van hierdie publikasie wek dadelik belangstelling. Dit is natuurlik onvermydelik wanneer die God van die Bybel en gode met die sub-titel so nóú aan mekaar verbind word. Tog is God en Egipte met sy gode in die Bybelse geskiedenis nóú met mekaar verbind - dink aan die volk van God se slaweverblyf daar en wonderbaarlike uittog daaruit, en sy Seun se paradoksale vlug daarheen as veilige skuilplek. Die presiese verband tussen die Bybelse Godsbeeld en die gode van die heidendom in die tyd van die Ou Testament was nog altyd 'n vrugbare veld van wetenskaplike ondersoek en spekulasie. Hierdie publikasie soek die verband in die grondliggende temas wat so baie godsdienste in gemeen het: skepping, goed en kwaad, dood en onsterflikheid, uiteindelik die soeke na lewensin. Die skrywer ondersoek ook die metafore wat in die verhale en mites van so baie godsdienste voorkom: son, vuur, lig, slang, boom, seun, vader, geregtigheid, verlossing, opstanding, hergeboorte.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/43/3/EJC108415
2009-12-01
2019-09-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error