1887

n In die Skriflig - From fast to feast : a ritual-liturgical exploration of reconciliation in South African cultural contexts, Cas Wepener : boekresensie

Volume 43, Issue 4
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract

In hierdie boek fokus Cas Wepener op 'n baie sensitiewe en aktuele probleem in alle gemeenskappe wêreldwyd, naamlik versoening. Sy empiriese werk doen hy in Suid-Afrika, kort nadat die Waarheids- en versoeningskommissie hulle verslag gelewer het. Hy konsentreer op versoening tussen gelowiges in verskillende kulturele kontekste. Die uniekheid van die boek is dat hy tot 'n ritueel-liturgiese ondersoek kom, toegespits op versoening binne bepaalde kontekste. Die boek is die resultaat van indringende navorsing wat Wepener vir sy proefskrif gedoen het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/43/4/EJC108439
2009-12-01
2019-10-16

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error