1887

n In die Skriflig - 'n Beoordeling van die vernaamste kerklike en teologiese tradisies se bydrae tot die etiek van sosio-ekonomiese regte

Volume 43, Issue 4
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract

Die bydraes van die Rooms-Katolieke Kerk en die vernaamste protestantse kerke tot die etiek van sosio-ekonomiese regte word in hierdie artikel ondersoek en beoordeel. Die Rooms-Katolieke Kerk beklemtoon die belangrikheid van sosio-ekonomiese regte, maar sosio-ekonomiese regte word in die natuurreg gefundeer en nie in Bybelse beginsels nie. In the Lutherse tradisie word sosio-ekonomiese regte aan die domein van die wêreld toegeskryf, en geen goeie Bybelse fundering word gegee nie. Die World Alliance of Reformed Churches gee 'n Bybelse fundering aan sosio-ekonomiese regte, maar ongelukkig is dit beïnvloed deur die politieke teologie. Die Testimony on Human Rights van die Gereformeerde Ekumeniese Raad is 'n omvattende studie oor menseregte in die gereformeerde tradisie, en goeie Bybelse fundering word aan sosio-ekonomiese regte gegee.


In this article the contribution of the Roman Catholic Church and that of the main protestant churches to the ethics of socio-economical rights is investigated and adjudicated. The Roman Catholic Church stresses the importance of socio-economic rights, but socio-economic rights are founded in natural law and not in Biblical principles. In the Lutheran tradition socio-economic rights are ascribed to the domain of the world, and no proper Biblical foundation is given. The World Alliance of Reformed Churches gives a Biblical foundation to socio-economic rigths, but unfortunately it is influenced by political theology. The Testimony on Human Rights of the Reformed Ecumenical Synod is a comprehensive study on human rights in the reformed tradition, and proper Biblical foundation is given to socio-economic rights.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/43/4/EJC108446
2009-12-01
2019-09-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error