1887

n In die Skriflig - Redaksioneel

Volume 43, Issue 4
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract

Dit is vir die redaksie weereens 'n voorreg om hierdie uitgawe aan te bied. C. Nunes en H.J.M. van Deventer bied 'n standpunt ter oor-weging aan vir feministiese interpretasie in 'n reformatoriese konteks. In die artikel word gelet op die werk van bekende feministiese teoloë soos Schüssler-Fiorenza en Trible. Hierdie bydraes word in verband gebring met die Suid-Afrikaanse situasie oor die rol van die vrou in die kerk. Dan gee H.M. Zwemstra 'n beoordeling van die vernaamste kerklike en teologiese tradisies se bydrae tot die etiek van sosio-ekonomiese regte. Hierdie artikel is ook baie aktueel in die Suid-Afrikaanse konteks waar daar steeds gedebatteer word oor die wenslikheid en moontlikheid van die volle implementering van sosio-ekonomiese regte.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/43/4/EJC108448
2009-12-01
2019-09-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error