1887

n In die Skriflig - Breek deur die grens : jou persoonlike berader vir sewe algemene knelpunte, Jacob Van Zyl : fokusresensies

Volume 44, Issue 1
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract

Die sewe knelpunte wat Dr. Jacob van Zyl in hierdie boek hanteer is depressie, angs, stres, posttraumatiese stres, huwelik, gesin- en kinderopvoeding, swak selfbeeld en om nou te leef. Hierdie boek is onder andere 'n neerslag van sy ervaring as kliniese sielkundige in Nelspruit (Mpumalanga) en ook ervarings wat hy en Dr. Rassie Smit gehad het by 'n radio program, van die radiostasie Radio Laeveld. Die aktueelste temas wat oor die radio hanteer is, stem hoofsaaklik ooreen met dit wat hierbo genoem is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/44/1/EJC108450
2010-01-01
2019-09-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error