1887

n In die Skriflig - He is risen! A play based on Acts 1:1-121

Volume 44, Issue 1
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract

This play was written in response to a request to conduct a worship service on Ascension Day, 21 May 2009, a Thursday, for primary school children, ages six to thirteen, from the Potchefstroom Christian School, an English-speaking school in Potchefstroom. The worship service was part of an outreach of Potchefstroom North congregation, a member of the GKSA (Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika), to two local schools. The author of the play spent two and a half years (July 2002- December 2004) with the Faculty of Theology at the North-West University in Potchefstroom - first on a Fulbright Fellowship and then as an Associate Professor with the Faculty of Theology for a finite term of 18 months. She was back for a visit doing research with her former colleagues when the invitation came to conduct the service for Potchefstroom Christian School on 21 May. An hour earlier on the same day, children from an Afrikaansspeaking school heard a sermon by Prof. Ben de Klerk. This article is dedicated to Professor De Klerk with thanks for his service to the Lord. Truly, his life exemplifies joy and honour. During announcements at a chapel service for theology students and faculty earlier in May, she asked for 'six strong, broad, energetic, excited, and very handsome men" to be disciples in her new play for children. Young men responded and rehearsals commenced. The play was well received by the children. It kept their attention because it was fast-moving and fun. They learned a bit about the book of Acts and its opening story, the ascension, in a manner faithful to the Biblical text and yet one that creatively incorporated contemporary elements.


Hierdie drama is geskryf as uitvoering van 'n versoek om 'n aanbiddingsdiens op Hemelvaartdag, 21 Mei 2009, 'n Donderdag, te hou vir laerskoolkinders tussen die ouderdomme van ses tot dertien jaar, van die Potchefstroom Christenskool - 'n Engelse skool in Potchefstroom. Die aanbiddingsdiens was deel van 'n uitreik van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom-Noord, 'n lid van die GKSA (Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika), na twee plaaslike skole. 'n Uur vantevore, op dieselfde dag, het kinders van 'n Afrikaanse skool na 'n diens deur prof. Ben de Klerk geluister. Hierdie artikel word met dankbaarheid aan prof. De Klerk opgedra vir sy diens aan God. Sy lewe getuig werklik van vreugde en eer. Die outeur van hierdie drama het twee-en-'n-half jaar (Julie 2002-Desember 2004) by die Teologiese Fakulteit op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit deurgebring - aanvanklik met 'n Fulbrightbeurs en later as a gasprofessor van die Teologiese Fakulteit, vir 'n tydperk van agtien maande. Sy was op 'n navorsingsbesoek by haar vorige kollegas toe die uitnodiging gekom het om die diens vir die Potchefstroomse Christenskool op 21 Mei te hanteer. Tydens aankondigings by 'n kapeldiens vir die teologiestudente en Fakulteit vroeër in Mei, het sy 'n versoek gerig vir "ses sterk, groot, energieke, opgewonde en baie aantreklike manne" om dissipels in haar nuwe drama vir kinders te wees. Die drama is goed deur die kinders ontvang. Dit het deurgaans hulle aandag behou aangesien die verloop vinnig en prettig was. Hulle het iets oor die boek Handelinge en die openings-verhaal geleer, asook oor die Hemelvaart - op 'n manier wat getrou aan die Bybelse teks is, maar tog kontemporêre elemente kreatief inkorporeer.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/44/1/EJC108460
2010-01-01
2019-09-17

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error