1887

n In die Skriflig - Preaching as reframing of perspective

Volume 44, Issue 1
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract

This article takes as point of departure the notion that preaching represents a form of reframing of perspective. Cognisance is taken of Calvin's understanding of faith as perceiving, as well as Capps' (1990) reintroduction of the idea of reframing. This is followed up by a brief look at Paul's reframing of the concepts "foolishness" and "wisdom", as well as an excursion into the world of art, particularly surrealism as possible homiletic collaborator. Some implications are drawn for preaching, under the headings : the preacher, congregation, the Biblical text and God as reframer.


Hierdie artikel neem as vertrekpunt die gedagte dat prediking 'n vorm van heroriëntasie van perspektief verteenwoordig. Daar word kennis geneem van Calvyn se wyse van verstaan van geloof as waarneming, asook Capps (1990) se sienings oor heroriëntasie. Dit word opgevolg deur 'n bondige blik op Paulus se herinterpretasie van die konsepte "dwaasheid" en "wysheid", asook 'n ekskursie in die wêreld van die kuns, in besonder die surrealisme, as 'n moontlike homiletiese kollaborateur. Enkele implikasies vir die prediking word uitgespel onder die opskrifte : die prediker, gemeente, Bybelteks en God as rolspelers in die proses van heroriëntasie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/44/1/EJC108467
2010-01-01
2019-09-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error