1887

n In die Skriflig - The influence of John Calvin's theology on the World Council of Churches

Volume 44, Issue 1
  • ISSN : 1018-6441
  • E-ISSN: 2305-0853

Abstract

This article explores the question whether any traces of Calvin's theological views on church unity can be found in the purpose statements and goals of the World Council of Churches (WCC). Although no direct influence of Calvin's theology on the work of the WCC can be proved, the structure and content of Calvin's thought on church unity can be recognised in the statements and work of the WCC. Calvin believed that true church unity is not in the first place a unity of church structures, but one of truth, love, hope and confession. The ecumenical movement is in agreement with Calvin in this regard.


The ecumenical movement and the World Council of Churches are products of modern culture. The ecumenical movement could not have developed in a world that is not tolerant and where the free use of reason is not one of the core values of society. The ecumenical movement is also the natural answer to the problem of religious division that pre-modern Europe left us with. After a brief description of the World Council of Churches as a modern institution the influence of Calvin's theology on the theology of the World Council of Churches is explored.


Hierdie artikel ondersoek die vraag of enige spore van Calvyn se teologiese oortuigings in die funksiebeskrywings of doelwitte van die Wêreldraad van Kerke (WRK) gevind kan word. Alhoewel direkte beïnvloeding deur Calvyn se teologie nie in die werk van die WRK aangetoon kan word nie, kan die struktuur en sommige van sy denke oor kerkeenheid wel in sekere uitsprake en ander werk van die WRK herken word. Calvyn het geglo dat ware kerkeenheid nie in die eerste plek in kerklike strukture gesetel is nie, maar tot uitdrukking kom in waarheid, liefde, hoop en belydenis. In hierdie verband deel die ekumeniese beweging die oortuigings van Calvyn.
Die ekumeniese beweging en die Wêreldraad van Kerke is produkte van die moderne kultuur. Die ekumeniese beweging sou nie in 'n onverdraagsame wêreld kon ontwikkel waarin die vrye gebruik van die rede nie een van die sleutelwaardes van die gemeenskap is nie. Die ekumeniese beweging is die vanselfsprekende antwoord op die dilemma van godsdienstige verdeeldheid waarmee premoderne Europa ons gelaat het. Nadat 'n kort beskrywing van die Wêreldraad van Kerke as 'n moderne samelewingsinstelling gegee is, word die invloed van Calvyn se teologie op die teologie van die Wêreldraad van Kerke ondersoek.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/skrif/44/1/EJC108518
2010-01-01
2020-02-25

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error